Ramokgopa verduidelik hoër beurtkrag
Die buurland se minister van elektrisiteit Kgosientsho Ramokgopa het onthul die breek van ‘n groep eenhede by Eskom het die verhoging van die beurtkragfase veroorsaak. Eskom moet beurtkrag noodgedwonge na fase drie verhoog, ten einde noodreserwes aan te vul met die oog op die nuwe week. Ramokgopa het die media toegespreek oor die vordering met die implementering van die Energie-aksieplan. Hy sê die onbeplande verlies aan kapasiteit was ‘n sleutel-bydraer tot die toename in beurtkrag:
Leave a Reply