Reaksie op Afrika SME-forum in Namibië

Home Uncategorized Reaksie op Afrika SME-forum in Namibië
Reaksie op Afrika SME-forum in Namibië



Reaksie op Afrika SME-forum in Namibië

‘n Besluit geneem by die kabinetsinligtingsessie van 26 September 2023 dat Namibië sy belangstelling uitdruk om as gasheerland van die Afrika-klein- en medium-ondernemingsforum in 2024 op te tree, is deur die kabinet goedgekeur. ‘n Aansoek om die die Afrika-Unie se mikro-, klein- en medium-ondernemingsberaad in 2024 aan te bied is ook goedgekeur. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Mahongora Kavihuha, die sekretaris-generaal van die Namibiese werkersvakbond-kongres, wat gemaan het dat ons versigtig moet wees om nie weer in die verleentheid gestel te word nie, soos toe Namibië moes onttrek aan ‘n ooreenkoms om saam met Botswana die 2027 Afrikabeker-sokkertoernooi aan te bied.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.