Reaksie op Geingob wat (weer) apartheid blameer

Home Uncategorized Reaksie op Geingob wat (weer) apartheid blameer
Reaksie op Geingob wat (weer) apartheid blameer



Reaksie op Geingob wat (weer) apartheid blameer

President Hage Geingob het in sy aanbieding by die Volhoubare Ontwikkelingsberaad by die 78ste sitting van die Verenigde Nasies die land se klassifikasie as ‘n hoë middel-inkomste land aangespreek. Om die klein bevolking en die land se BBP te neem, en dan ‘n per capita-inkomste te bereik wat hoog is, is nie ‘n goeie manier om ontwikkeling te meet nie. Hy het gesê dat dit nie die koloniale ongeregtighede in Namibië weerspieël nie en dat apartheid die grondslag gelê het vir die land se ekonomiese uitdagings. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse politieke ontleder professor Andre Duvenhage gesels, wat gereageer het op die president wat apartheid blameer vir Namibië se kwale.

Duvenhage het bygevoeg dat daar ander faktore is wat Namibië se ontwikkeling bemoeilik: 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.