Reaksie op Menzies wat in die hof verloor
Reaksie word ontvang op regter Shafimana Ueitele se beslissing ten gunste van Paragon en Ethiopian Airlines bevind en Menzies se aansoek vir verligting tot sy ander aansoek, om die toekenning van die tender te hersien en ter syde te stel, wat hy van die hand gewys het. Daar is vrese vir verdere ontwrigting van vragvervoer by die lughawe met Qatar wat steeds ‘n verbod het en Lufthansa was vrag steeds vervoer het, blykbaar terwyl Menzies nog vrag hanteer. Kosmos 94.1 Nuus het met Fritz Kaufmann, bestuurder van besigheidsontwikkeling by Transword Cargo gepraat.
Leave a Reply