Rebebe se N$200m-klag verduidelik – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Rebebe se N$200m-klag verduidelik – Kosmos 94.1
Rebebe se N$200m-klag verduidelik – Kosmos 94.1


Rebebe se N$200m-klag verduidelik

Vrae word gevra nadat die vermeende bankrower Nico Rebebe in die hof op Opuwo verskyn het. Hy is aangekla van bedrog in die waarde van 200 miljoen Namibiese dollar terwyl Bank Windhoek na die roof op 13 Januarie gesê het net 2 miljoen dollar is gesteel. Die nasionale uitsaaier NBC het met die Kunene-hoof van kriminele ondersoeke Paavo Iiyambo in die verband gepraat. Hy sê daar is ‘n sindikaat betrokke en Rebebe is ook daardie oggend uit die bank uit met 500 000 dollar.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.