Recon kry teoretiese hupstoot – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Recon kry teoretiese hupstoot – Kosmos 94.1
Recon kry teoretiese hupstoot – Kosmos 94.1


Recon kry teoretiese hupstoot

ReconAfrica het ‘n reuse-teoretiese hupstoot gekry met ‘n onafhanklike verslag deur Netherlands Sewell and Associates wat daarop dui dat daar 3,4 miljard vate olie in die Kavango-bekken kan wees. Volgens die verslag het integrasie van alle ondergrondse data en nuwe geochemiese ontledings gelei tot ‘n toename in oliepotensiaal. Die maatskappy is ‘n internasionale beoordelaar van hulpbronne en volgens sy berekeninge hou daardie gebied beduidende bronne is. Recon eksploreer onder groot druk van gemeenskappe en aktiviste, sowel as omgewingkundiges wat daarteen gekant is.  



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.