ReconAfrica lieg, sê Trust
Die Economic and Social Justice Trust het gereageer op berigte dat ReconAfrica ‘n reuse-teoretiese hupstoot gekry met ‘n onafhanklike verslag deur Netherlands Sewell and Associates wat daarop dui dat daar 3,4 miljard vate olie in die Kavango-bekken kan wees. Rob Parker van die trust, sê die maatskappy lieg vir Namibiërs en herbereken elke keer sy data.
Leave a Reply