ReconAfrica moet mense vergoed, sê trust

Home Uncategorized ReconAfrica moet mense vergoed, sê trust
ReconAfrica moet mense vergoed, sê trust


ReconAfrica moet mense vergoed, sê trust

Nie almal is opgewonde oor Reconnaissance Energy Africa wat weer goedkeuring by die myne en energie-ministerie gekry het om sy eksplorasie-werk in die Kavango-sedimentêre kom in die noordooste van die land te hervat nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Renaani Musutua, ‘n medewerker by die Ekonomiese en Sosiale Geregtigheidstrust, gepraat wat sê die regering moet seker maak ReconAfrica vergoed mense vir die skade wat hy vroeër aangerig het.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.