Reëlings is in volle swang – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Reëlings is in volle swang – Kosmos 94.1
Reëlings is in volle swang – Kosmos 94.1



Liefde by die Nam: Reëlings is in volle swang

Die voorbereidings vir die langverwagte Liefde by die Nam-konsert is in volle swang. Die geleentheid, die grootste in jare in Namibië, het meer as 15 top-kunstenaars met die optredes wat net na 11-uur Saterdagoggend by Vegkop begin. Stefan Rossouw, deel van die organiseerders, is tans besig om die nodige infrastruktuur op te rig.

Rossouw sê 95 persent van die kaartjies is reeds verkoop. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.