Reëlings vir die Ongwediva-handelskou op dreef – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Reëlings vir die Ongwediva-handelskou op dreef – Kosmos 94.1
Reëlings vir die Ongwediva-handelskou op dreef – Kosmos 94.1



Reëlings vir die Ongwediva-handelskou op dreef

Die Ongwediva-handelskou word vanjaar vanaf 25 Augustus tot 2 September gehou. Die skou word as uiters belangrik vir die Noorde se ekonomie geag en lok ook talle buitelandse uitstallers wat nuwe beleggings- en besigheidsgeleenthede bied. Kosmos 94.1 Nuus het met Jackson Muma, woordvoerder by die Ongwediva-dorpsraad gesels oor die vordering met die jongste reëlings…



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.