Regering sit verkrygingstelsel onder vergrootglas
Die finansministerie het aangekondig aan dat hy ‘n omvattende beoordeling van Namibië se verkrygingstelsel gaan doen. Die doel hiervan is om die doeltreffendheid van die regering se openbare verkrygingstelsel en sy bydrae tot die land se breër ontwikkelingsdoelwitte te verbeter. Die ministerie se woordvoerder, Wilson Shikoto, verduidelik:
Leave a Reply