Regter berispe partye in NEFF-saak teen Nampol

Home Uncategorized Regter berispe partye in NEFF-saak teen Nampol
Regter berispe partye in NEFF-saak teen Nampol


Regter berispe partye in NEFF-saak teen Nampol

Regter Eileen Rakow het die partye in die saak waar die Namibia Economic Freedom Fighters die hoof van die polisie en die minister van veiligheid en sekuriteit vandag in die hof byeengeroep. Die party het namens sy lid Michael Amushelelo die dringende aansoek teen luitenant-generaal Joseph Shikongo en minister Albert Kawana in Maart vanjaar gebring. NEFF wou Shikongo se besluit om die nou berugte protes teen jeugwerkloosheid op 21 Maart te verbied, laat omkeer. Stukke is laas op 27 April vanjaar ingedien en Rakow eis ‘n verduideliking van die partye. Sy het ook opdrag gegee dat NEFF ‘n statusverslag teen 9 November indien wat nie gedoen is nie. Sy waarsku dat sy ook ‘n kostebevel wil uitreik. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.