Rekenmeersters sê klagte teen Jooste moet teruggetrek word
Die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters sê hy het aanbeveel dat die tugstappe teen Markus Jooste laat vaar word. Die voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff het verlede week selfmoord gepleeg nadat die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor hom ‘n boete opgelê het van 475 miljoen Suid-Afrikaanse rand. Jooste het vals finansiële jaarstate en jaarverslae ingedien. Die uitvoerende hoof van die instituut, Patricia Stock, sê Jooste kan nie meer verantwoording doen nie:
Leave a Reply