Rooibos Pantone haal New York modeweek as top-10 kleur
Die Rooibosraad sê Rooibos Pantone is aangekondig as een van die top tien kleure in die Modekleur-tendensverslag vir Lente 2024 by die New Yorkse modeweek. Pantone LLC, die wêreldwye gesagsliggaam oor kleure en die verskaffer van die professionele kleurstandaarde vir die ontwerpbedryf, het Rooibos Pantone uit 2 390 ander kleure gekies as een van die skakerings wat vir 2024 uitstaan. Marthane Swart van die Rooibosraad sê ‘n bykomende vyf nuwe modekleure is ook aangekondig:
Leave a Reply