Ruacana-aanleg se dam loop oor
Ruacana se dam is vol en water spoel op die oomblik oor die damwal by die hidro-elektriese aanleg op die Kunene-rivier. Dit volg na uiters goeie reënval in die Angolese-hoogland. Volgens hidroloog Leonard Hango, is die vloei te hoog vir die aanleg se damkapasiteit. Hy verduidelik.
Leave a Reply