Ruacana tel weer op – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Ruacana tel weer op – Kosmos 94.1
Ruacana tel weer op – Kosmos 94.1


Ruacana tel weer op

Goeie neerslae het weer die vloei by die Ruacana-hidroëlektriese aanleg effe opgestoot na 325,6 kubieke meter water per sekonde, wat steeds bo die gemiddelde is vir die tyd van die jaar. Intussen onderpresteer die vlakke van die Zambezi-rivier en staan tans op 1,42 meter. Die Okavango-rivier se vlak by Rundu is uiters hoog op die oomblik. ‘n Verdere styging van 9 sentimeter plaas die rivier op 5,79 meter. Volgens die Hidrologiese Diens is die totale bronne in die land se damme, wat ook die braak Neckartal insluit, tans op 57,8 persent. Verlede jaar die tyd was daar 70,8 persent en in 2022, 82,4 persent. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.