Ruda Landman bring hulde aan Derek Watts
Ruda Landman het hulde gebring aan die bekroonde Suid-Afrikaanse TV-aanbieder, Derek Watts, wat vanoggend sy stryd teen kanker verloor het. Die 74-jarige Watts het in Julie sy uittrede aangekondig uit die jarelange ondersoekende-nuusprogram, Carte Blanche, wat hy saam met Landman aangebied het. Watts het verlede jaar met chemoterapie begin nadat hy ‘n diagnose gekry het van velkanker wat na sy longe versprei het. Landman het met Kosmos 94.1 Nuus gesels…
Leave a Reply