Rugby Australië toets veiliger duikslae

Home Uncategorized Rugby Australië toets veiliger duikslae
Rugby Australië toets veiliger duikslae


Rugby Australië toets veiliger duikslae

Rugby: Rugby Australië sê ‘n nuwe toetslopie word in Februarie volgende jaar ingestel waar die wettige duik-hoogte tot onder die borsbeen verlaag word. Die doel is om harsingskudding te verminder. Toetse vir laer hoogtes is reeds in Suid-Afrika, Frankryk, Engeland, Nieu-Seeland, Ierland, Wallis en Skotland uitgevoer. Rugby Australië sê voorlopige uitslae in Suid-Afrika toon ʼn vermindering van 30 persent in harsingskudding-gevalle, terwyl Frankryk 64 persent minder gevalle gehad het waar spelers koppe stamp. Uitvoerende hoof Phil Waugh sê dit sal die spel veiliger maak.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.