Rundu Abattoir kry groenlig vir uitvoere

Home Uncategorized Rundu Abattoir kry groenlig vir uitvoere
Rundu Abattoir kry groenlig vir uitvoere


Rundu Abattoir kry groenlig vir uitvoere

Vleis en vleisprodukte van Rundu Abattoir sal nou suid van die rooilyn verhandel en na internasionale markte uitgevoer word, ná sertifisering deur die Direktoraat Veeartsenydienste, wat die abattoir tot Klas A-status opgegradeer het. Die aankondiging is gemaak deur die Raad vir Lewendehawe en Lewendehaweprodukte. Die raad het die registrasie goedgekeur en sê die strengste dieregesondheid- en voedselhigiëneprosesse word toegepas.  



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.