Rusland moet terugkeer na Swartsee-ooreenkoms
Die vise-president van die Europese Kommissie, Josep Borrell Fontelles, het ‘n beroep op Rusland gedoen om op te hou om voedsel as ‘n wapen te gebruik. Die Europese Unie sê Rusland misbruik nou weerlose lande soos Afrika. ‘n Beroep word op Rusland gedoen om terug te keer tot die onderhandelingstafel, soos waarmee die Afrika-unie leiding geneem het. Die adjunk-missiehoof van die EU in Namibië, Gosia Lachut het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…
Leave a Reply