Rutte vra Navo-lede om meer aan verdediging te bestee

Home Uncategorized Rutte vra Navo-lede om meer aan verdediging te bestee
Rutte vra Navo-lede om meer aan verdediging te bestee

Rutte vra Navo-lede om meer aan verdediging te bestee

Navo se hoofsekretaris, Mark Rutte, het lede gevra om weens Rusland en China se bedreiging ʼn oorlogsingesteldheid aan te neem en meer aan verdediging te bestee. Navo-lede se huidige besteding op verdediging is 2 persent van hulle ekonomieë se waarde. Rusland se totale militêre besteding sal in 2025 7 tot 8 persent van sy bruto binnelandse produk wees. Intussen brei China sy verkryging van moderne wapenstelsels en toerusting vyf tot ses keer vinniger uit as Amerika. Rutte sê dit vereis politieke leierskap om voorkeur te gee aan verdediging:

source