Elektrisiteitsminister: SA behoort winter te oorleef
Die minister van elektristeit in die buurland Kgosientsho Ramokgopa sê Eskom het problematiese eenhede by kragstasies geïsoleer en is besig met onderhoudswerk aan hulle, terwyl opwekkingskapasiteit van 30 000 megawatt behaal word. Hy voeg by die ergste scenario wat vir die winter voorspel is, is vermy, en verbruikers sal voortdurend verbeterings sien. Ramokgopa sê hy is vol vertroue die land behoort die winter te oorleef.
Leave a Reply