SA-diplomaat beklemtoon wêreldmoonthede se dubbele standaarde
ʼn Suid-Afrikaanse diplomaat Nozipho Mxakato Diseko beklemtoon die dubbele standaarde van groot lande wanneer hulle globale probleme hanteer. Sy het by ʼn Unisa-simposium gepraat oor Suid-Afrika se neutrale posisie oor die veranderende geografiese ontwikkelings wat deur sommige in die openbare diskoers uitgedaag word. In reaksie op die Israel-Palestynse konflik, het Diseko aan afgevaardigdes gesê sy glo nie Israel se poging om Hamas uit te wis gaan suksesvol wees nie:
Leave a Reply