SA ‘het groot alkohol-probleem’

Home Uncategorized SA ‘het groot alkohol-probleem’
SA ‘het groot alkohol-probleem’

SA ‘het groot alkohol-probleem’

Die Suider-Afrikaanse Alkoholbeleidsalliansie waarsku oor die onstellende styging in drankverbruik in Suid-Afrika. Drie-miljoen mense wêreldwyd sterf jaarliks weens alkoholverbruik, wat 5,3 persent van alle sterftes verteenwoordig. Die alliansie se direkteur, Aadiela Diedericks, sê 13,5 persent sterftes van mense tussen die ouderdom van 20 en 39 kan aan alkoholskade toegeskryf word. Die alliansie is ‘n voorstander van die regulering van die drankmark, die instelling van geskikte drink-en bestuurregulasies, die vermindering van die vraag deur belasting en prysmeganismes, en ander maatreëls.

source

Leave a Reply

Your email address will not be published.