SA-landbou vertoon uiters goed, 13% groei in uitvoere
Die Suid-Afrikaanse minister van landbou, Thoko Didiza, het die landbousektor in die buurland geloof vir sy goeie ekonomiese prestasie in die tweede kwartaal van die jaar. Die sektor het met 4,2 persent gegroei en 60,2 miljard Suid-Afrikaanse rand in uitvoere verdien. Haar woordvoerder Reggie Ngcobo sê die waarde van uitvoere het met 13 persent gegroei.
Leave a Reply