SA-mynbedryf sukkel steeds, veral met Transnet-uitdagings

Home Uncategorized SA-mynbedryf sukkel steeds, veral met Transnet-uitdagings
SA-mynbedryf sukkel steeds, veral met Transnet-uitdagings


SA-mynbedryf sukkel steeds, veral met Transnet-uitdagings

ʼn FNB-ekonoom sê die Suid-Afrikaanse mynbedryf staar steeds uitdagings in die gesig weens laer buitelandse aanvraag, lae kommoditeitspryse en plaaslike infrastruktuur-beperkinge. Myne se produksie het in Desember met 4,2-persent gekrimp nadat dit in November met 2,7-persent opwaarts aangepas is. Die totale mynproduksie was in 2023 0,4-persent laer vergeleke met 2022. Thanda Sithole sê die intensiteit van beurtkrag het wel afgeneem, maar voortslepende swakplekke in hawe- en spoor-infrastruktuur bied steeds uitdagings:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.