SA-owerhede neem standpunt teen boelies in
Die Departement van Basiese Onderwys in Suid-Afrika sê afknouery het geen plek in skole nie, en die departement is daartoe verbind om dit uit te roei. In die jongste voorval is ‘n graad ses-leerder in Thokoza, Ekurhuleni, Maandagaand dood by sy huis aangetref nadat hy na bewering by die skool geboelie is. Die departement se woordvoerder, Terrence Khala, sê die Suid-Afrikaanse Skolewet bepaal dat skole verplig is om leerder-gedragskodes te ontwikkel en te implementeer, om enige vorm van swak dissipline soos afknouery aan te spreek:
Leave a Reply