SA sal nie volhoubare waterteiken behaal nie

Home Uncategorized SA sal nie volhoubare waterteiken behaal nie
SA sal nie volhoubare waterteiken behaal nie


SA sal nie volhoubare waterteiken behaal nie

Good Governance Africa voorspel Suid-Afrika sal waarskynlik nie die Verenigde Nasies se volhoubare ontwikkelingsdoelwit vir water teen 2030 bereik nie. Die land is reeds waterskaars en die internasionale paneel oor Klimaatsverandering verwag dat droogte in die volgende dekade regoor Suider-Afrika sal toeneem. Leleti Maluleke sê daar is baie werk wat nog gedoen moet word voor die land die teikens kan behaal: 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.