SA se studente hulpfonds begin om R5 miljard, verkeerdelik uitbetaal, terug te win – Kosmos 94.1

Home Uncategorized SA se studente hulpfonds begin om R5 miljard, verkeerdelik uitbetaal, terug te win – Kosmos 94.1
SA se studente hulpfonds begin om R5 miljard, verkeerdelik uitbetaal, terug te win – Kosmos 94.1



SA se studente hulpfonds begin om R5 miljard, verkeerdelik uitbetaal, terug te win

Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente in Suid-Afrika is besig met ‘n proses om fondse te verhaal van studente wat verkeerdelik beurse toegestaan is. Dit het onlangs aan die lig gekom 5 miljard Suid-Afrikaanse rand se beurse is tussen 2018 en 2021 aan 40 000 nie-kwalifiserende studente uitbetaal. Die woordvoerder, Slumezi Skosana, sê hulle is besig om gesprekke te voer met die studente. Die skema het maatreëls ingestel om gevalle te identifiseer van vervalste of teenstrydige inligting wat gebruik word om onverdiende begunstigde-status te verseker, en openbare fondse sowel as die nakoming van beleid te beskerm.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.