SA-swemmers kwalifiseer vir Parys – Kosmos 94.1

Home Uncategorized SA-swemmers kwalifiseer vir Parys – Kosmos 94.1
SA-swemmers kwalifiseer vir Parys – Kosmos 94.1


SA-swemmers kwalifiseer vir Parys

Vyf Suid-Afrikaners het hulle plek verseker op vanjaar se Olimpiese Spele in Parys na die nasionale kampioenskap in Gqeberha in die Oos-Kaap. Die Olimpiese gouemedalje-wenner, Tatjana Smith, voorheen Schoenmaker, het haar plek bespreek saam met die 19-jarige Pieter Coetzé wat vyf goue medaljes op die kampioenskap opgeraap het. Aimee Canny, Kaylene Corbett en Erin Gallagher spog ook met kwalifiserende tye vir die Spele in Julie. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.