SA was oortuigend in Den Haag
ʼn Dosent aan die Universiteit van Suid-Afrika, Mametlwe Sebei, sê Suid-Afrika se regspan het ʼn oortuigende saak gestel toe hy Israel in die Internasionale Geregshof van volksmoord beskuldig het. Suid-Afrika het aangevoer Israel se militêre aanslag op Gaza oortree die Volksmoordkonvensie van 1948. Israel ontken dit. Sebei sê Suid-Afrika se saak is op feite en die beginsels van internasionale humanitêre wette gebaseer:
Leave a Reply