SA20: Kaapstad is reg vir die eindstryd
Die Stad Kaapstad sê hy is gereed om môre die SA20-eindstryd op Nuweland aan te bied. Die verdedigende kampioen, die Sunrisers Eastern Cape, sal Durban’s Super Giants die stryd aansê. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die eindstryd voor ongeveer 17 000 toeskouers sal die toernooi van 34 wedstryde afsluit, met ondersteuners wat wêreldklas krieket in ses verskillende stede kon sien:
Leave a Reply