Saad eie aan Namibië belangrik vir akkerbou
Die Namibiese Akkerbouraad het deur Namsip, Namibië se landbou-meganisering en saadontwikkelingsprojek, begin om saam met die Universiteit van Namibië die sade van ‘n verskeidenheid landbougewasse te toets, om die geskikstes te vind vir verbouing in Namibië se klimaat. Dit is van die uiterste belang dat Namibië self die saad van hierdie gewasse produseer, volgens die raad se hoof, dr. Fidelis Mwazi. Kosmos 94.1 Nuus het met ‘n onafhanklike landboukundige, Wallie Roux, gesels oor die belangrikheid in die algemeen vir droogte- of hittebestande gewasse:
Leave a Reply