Sabalenka se lewensmaat sterf net voor Miami-ope

Home Uncategorized Sabalenka se lewensmaat sterf net voor Miami-ope
Sabalenka se lewensmaat sterf net voor Miami-ope


Sabalenka se lewensmaat sterf net voor Miami-ope

Tennis: Wêreld-nommer-twee Aryna Sabalenka se lewensmaat is oorlede aan ‘n vermeende bloedklont wat losgekom het. Die voormalige yshokkiespeler Konstantin Koltsov was saam met die Belarussiese speler in Amerika waar sy reggemaak het om van Vrydag af aan die Miami-ope deel te neem. Sy voormalige klub in Belarus het die nuus op sosiale media bekendgemaak. Die 42-jarige Koltsov het begin afrig nadat hy uitgetree het. Koltsov en die 25-jarige Sabalenka is na wat berig word die afgelope drie jaar in ‘n verhouding.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.