Saftu sê ANC jok oor skuldlas wat met besnoeiings hanteer moet word
Saftu sê die ANC-regering mislei Suid-Afrikaners deur te sê die land het ‘n reuse skuldlas wat slegs deur begrotingsbesnoeiings opgelos kan word. Die nasionale woordvoerder, Trevor Shaku, sê die kritieke kwessie waarmee Suid-Afrika se lenings worstel, is die koste van skuld en hoë rentekoerse, gekombineer met ‘n gebrek aan doeltreffende groei. Shaku vra die instelling van belastingkrediete vir die finansiering van behuising en infrastruktuurontwikkeling in gemeenskappe en die uitwissing van die agterstand in infrastruktuur:
Leave a Reply