Saftu veroordeel geheimsinnigheid oor SAL-transaksie
Die buurland se vakbondfederasie Saftu veroordeel die minister van Openbare Ondernemings vir sy poging om die sake van die Suid-Afrikaanse Lugdiens oor die verkoop van ‘n 51 persent belang aan die Takatso-konsortium geheim te hou. Gordhan het verlede week aan die parlementêre komitee oor Openbare Ondernemings geskryf en versoek lede moet inligting oor die SAL geheim hou. ‘n Woordvoerder van Saftu, Trevor Shaku, sê die media is ook verbied om die komitee se sitting by te woon:
Leave a Reply