Sake-ondernemings genooi na Meatco
Die Namibië Kamer van Koophandel en Nywerheid nooi klein- en medium-ondernemings in die landbou en verwerking van vleisprodukte vir ‘n besoek na Meatco op Woensdag, 27 Maart. Die besoek sal begin met ‘n terreintoer by die abattoir in Windhoek. Daar sal dan ‘n aanbieding in Meatco se raadsaal wees. Danny Meyer van SME Compete vertel meer.
Danny Meyer Naweek
Leave a Reply