Sakevertroue in SA daal weer
Sakevertroue in Suid-Afrika het in die eerste kwartaal vanjaar met nog ʼn punt tot 30 gedaal. Dit is volgens die RMB/BER-sakevertroue-aanwyser wat tred hou met menings onder sake-ondernemings. Annabel Bishop van Investec sê die afwaartse neiging weerspieël voortgesette kommer oor die koste om in Suid-Afrika sake te doen, en min verbetering word in die nabye toekoms verwag.
Leave a Reply