SAL moet dringend verkoop word
ActionSA sê dit is duidelik dat die Suid-Afrikaanse Lugdiens-Takatso Konsortium-transaksie in duie gestort het weens die gebruiklike interne teenkanting binne die drieparty-alliansie, téén die aangekondigde maatreëls om die nasionale lugdiens te privatiseer. Die minister van Openbare Ondernemings, Pravin Gordhan, het gister aangekondig, die transaksie, om 51-persent van die SAL aan Takatso te verkoop, is gekanselleer, ná talle struikelblokke. ActionSA se nasionale voorsitter, Michael Beaumont, sê die SAL moet dringend verkoop word:
Leave a Reply