Samewerking met privaatsektor nodig vir behuising

Home Uncategorized Samewerking met privaatsektor nodig vir behuising
Samewerking met privaatsektor nodig vir behuising


Samewerking met privaatsektor nodig vir behuising

Die Behuisings-beleggings en Ontwikkelingsberaad, bekend as Reside, het 16 tot 19 Julie bevestig as die datums waarop die geleentheid in Johannesburg aangebied word. Die voorsitter, Debbie Tagg, sê die beraad sal samewerking tussen die privaat sektor en die regering uitlig as manier om behuising vir almal te verseker.  Die agenda dek onderwerpe soos heropbou-programme, maatskaplike behuising en studenteverblyf. Belangrike afdelings sluit in die Reside-konferensie en -uitstalling, die meesterklasse, die uitstalling vir plaaslike regering, die toekennings en die eiendomstegnologie-konferensie.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.