Sandmyn-putte weer ‘n probleem in die Noorde

Home Uncategorized Sandmyn-putte weer ‘n probleem in die Noorde
Sandmyn-putte weer ‘n probleem in die Noorde


Sandmyn-putte weer ‘n probleem in die Noorde

Sandmyn-bedrywighede is weer in die nuus, veral in Noorde. Die Ondonga Tradisionele Owerheid het kommer uitgespreek oor die toename van ongerehabiliteerde putte, ook langs die B1-pad. Die putte is dikwels uiters diep en in die verlede is kinders dood na hulle ingeval het of, tydens die reënseisoen in die putte verdrink het. Die putte hou ook ‘n bedreiging vir vee in. In onlangse jare het sandmyn-bedrywighede gereeld die nuus gehaal tot die omgewingsministerie ingegryp het en onwettige aktiwiteite gestop het. Maar, dit blyk asof rehabilitasie van die myne nou die uitdaging is.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.