Die staatsbeheerde Petroleum-, Olie- en Gaskorporasie van Suid-Afrika, PetroSA, sê Amerika se sanksies teen Rusland se Gazprombank, geld nie in Suid-Afrika nie. PetroSA het GazpromBank Africa gekies as beleggingsvennoot om sy Mosselbaai-raffinadery weer op dreef te kry, teen ‘n gesamentlike belegging van 3,7 miljard Suid-Afrikaanse rand. Amerika het sanksies teen Gazprombank en sy filiale ingestel […]
The post Sanksies teen Gasprombank raak nie PetroSA nie appeared first on Kosmos 94.1.
Leave a Reply