SAOG-sekuriteitsvergadering uiters belangrik – Shalli verduidelik
Die SAOG se orgaan op politiek, verdediging en sekuriteit vergader op die oomblik in die hoofstad by die Mecure Hotel. Die vergadering duur tot Vrydag en word deur die adjunkpremier Netumbo Nandi-Ndaitwah aangebied. Die oudweermaghoof, generaal Martin Shalli sê die tipe vergadering, veral met konflik in die streek, is uiters belangrik. Hy verduidelik.
Leave a Reply