SAPD glo nie in besit van Internasionale Strafhof se lasbrief vir Putin – Kosmos 94.1

Home Uncategorized SAPD glo nie in besit van Internasionale Strafhof se lasbrief vir Putin – Kosmos 94.1
SAPD glo nie in besit van Internasionale Strafhof se lasbrief vir Putin – Kosmos 94.1



SAPD glo nie in besit van Internasionale Strafhof se lasbrief vir Putin

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens ontken hy is in besit van ʼn internasionale lasbrief vir die inhegtenisneming van die Russiese President, Vladimir Putin. Volgens die polisiekommissaris, Fannie Masemola, val die aangeleentheid buite die polisiediens se bestek van verantwoordelikhede. Dit is deel van sy skriftelike antwoord op ʼn parlementêre vraag van die EFF, terwyl die regering onder groot druk verkeer om dit duidelik te stel of hy die lasbrief teen Putin sal uitvoer indien hy die land sou besoek. Masemola sê die polisie kommunikeer nie regstreeks met internasionale instellings soos die Internasionale Strafhof nie.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.