SARB se Monetêre Beleidskomitee moet hervorm word
Daar is toenemende oproepe vir die hervorming van die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee om dit ‘n beter weerspieëling van die Suid-Afrikaanse bevolking te maak. Die ekonomiese raadgewer Roelof Botha meen die land se ekonomie en huishoudings word verder benadeel deur die aggressiewe houding oor rentekoerse. Hy vra vir die uitbreiding van die komitee om meer inklusief te word. Botha vra dat meer finansiële instellings en belanghebbendes in die bedryf moet deel uitmaak van die hervorming:
Leave a Reply