Savanna Beef se jaarvergadering ‘n reuse-sukses
Savanna Beef Processors se jaarvergadering Woensdag word beskryf as ‘n reuse-sukses. Terugvoering is gegee oor die vordering wat tot dusver gemaak is met beleggings, sowel as die beplande konstruksie van die abattoir. Cirrus Capital hanteer ook die derde ronde van beleggings van beesprodusente wat op 7 September sluit. Kosmos 94.1 Nuus het met Mecki Schneider van Savanna Beef gesels, wat sê dat die aandeelhouers goedkeuring gegee het vir die projekte wat gaan begin…
Leave a Reply