Sensus plaas druk op gesondheid
Ben Nangombe, uitvoerende direkteur van gesondheid, sê die voorlopige bevolking- en behuisingsensusresultate, wat deur die Namibiese Statistiek-aganetskap vrygestel is, beteken die ministerie is onder groot druk en moet ekstra hard werk om gesondheidsorgdienste aan die groeiende bevolking te lewer. Maar presies wat nodig is, weet hulle nog nie.
Leave a Reply