Sharpeville-slagoffers moet vereer word met ekonomiese transformasie
Die buurland se mynwerkersvakbond Numsa het die regering versoek om Sharpeville-slagoffers met ekonomiese transformasie te vereer. Numsa-woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, veroordeel die onmenslike aard van apartheid en beklemtoon die behoefte aan doelbewuste ekonomiese veranderinge, insluitend die nasionalisering van grond en minerale. Hlubi-Majola meen dis belangrik om seker te maak hierdie opofferings was nie verniet nie en vra vir optrede wat die meerderheid sal bevoordeel:
Leave a Reply