Shikongo het kommer oor oorgrens misdaad

Home Uncategorized Shikongo het kommer oor oorgrens misdaad
Shikongo het kommer oor oorgrens misdaad


Shikongo het kommer oor oorgrens misdaad

Die hoof van die Namibiese polisie, Joseph Shikongo, het bevestig dat oorgrens georganiseerde misdaad ‘n   groot bedreiging vir vrede, stabiliteit, regering en ontwikkeling in Suider-Afrika. Hy het misdade soos dwelm- en mensehandel, voertuigkaping, wildmisdade, onwettige vuurwapenhandel, geldwassery en kubermisdaad uitgelig. Hy sê die netwerk is uiters kompleks en multidimensioneel. Die wydverspreide beskikbaarheid van tegnologie, die gemak van reis tussen streekslande, jeugwerkloosheid en korrupsie dra by tot misdaad wat oor streeks- en internasionale grense gepleeg kan word.  



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.