Sindikate woed onder olifante in die verre noordooste
In die verre noordooste waar Namibië en sy drie buurlande op die punt van die Zambezi-streek bymekaar kom, word daar reuse-uitdagings ervaar met sindikate wat olifante stroop. Sommige berigte lui dat tot 60 olifante in drie maande geskiet is. Kosmos 94.1 Nuus het met Mark Paxton, wat jare lank by die Okavango-rivier sy Shamvura Camp bedryf gepraat. Hy verduidelik die uitdagings en sê dinge gaan erger raak.
Leave a Reply